Louise Brooks

Louise Brooks
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Mary Louise Brooks
Geboorte (1906-11-14)14 November 1906
Sterfte 8 Augustus 1985 (op 78)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1925–1938
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Louise Brooks (14 November 1906 – 8 Augustus 1985) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Show-Off (1926), Diary of a Lost Girl (1929), Pandora's Box (1929), en God's Gift to Women (1931).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy